Events

12 Augustus - Wees Wakker Fees Skietkompetisie
26 Augustus - Mountain Bike Challenge
6 September - Dawie Roodt Sake Ontbyt
7 September - WWF Gemeenskapsprojek Bella en Buster
8 September - Warrior Race
Wees Wakker Fees - Snotkop en Die Heuwels Fantasties
9 September - Lady Lane
Wees Wakker Fees - Bok van Blerk
Elvis Blue
Juanita du Plessis

Countdown!

 
 

Laerskool Middelburg bied jaarliks ons gewilde Wees Wakker Fees aan. Hierdie jaar se Wees Wakker Fees beloof om 'n groot sukses te wees! Daar word met groot verwagting uitgesien na 'n ruimhartige ondersteuning in hierdie saak.

Soos met vorige feeste, het ons lapas, asook stalletjies beskikbaar! Hierdie jaar is daar voorsiening gemaak vir meer en groter stalletjies!

Daarom vra ons dat as daar enige belangstelling in die lapas, asook stalletjies is, dat u ons sal kontak!

Daar is egter ook ruimte vir enige ander donasies, of die skenk van kleiner kontant bedrae om van die dag 'n sukses te maak. Kontak gerus ons bemarker, Michelle Venter, by 013 282 5298, om meer inligting te bekom, rakende die pryse en uitleg van bogenoemde.

Enige ouers wat korporatiewe borge wil gee, kan Kirmar Veldman, by 072 606 4583 kontak. Bankbesonderhede vir internet betalings op aanvraag beskikbaar.

Die voorlopige program word ook aan u gegee. Tye en pryse sal op 'n latere stadium aan u deurgegee word.

Hou ons Facebook-blad, Koedoewoordjies en Communicator dop vir die volledege program en verdere inligting!

Ons sien uit na 'n naweek vol pret en opwinding! By voorbaat dank vir u ondersteuning.

Middie-groete.

Koedoe-Oortjies

Koedoe oortjies

Koedoe-Spoortjies

Koedoespoortjiewapen

Laerskool Middelburg

ls middelburg logo